KINDERVERMAAK
2026

By die Lutzville Landbouskou is daar pret vir oud en jonk! Ons het ’n spesiale area vir kindervermaak, vol interaktiewe aktiwiteite onder toesig wat die jongspan sal wegblaas. Van speletjies tot avontuurlike ervarings – jou kinders gaan besig, gelukkig en vol opwinding wees terwyl die gemeenskap saam kuier.

Volledige program en inskrywings vir die aktiwiteiete sal binnekort beskikbaar wees.

0
YOUR CART
  • No products in the cart.