GHOLFDAG

’n Ontspanne dag op die gholfbaan waar deelnemers en ondersteuners saam kuier. Goeie spel, lekker geselskap en ’n bietjie kompetisie maak dit ’n hoogtepunt vir gholfliefhebbers.

WhatsApp vir inskrywingsvorm en navrae:

Mike 083 654 0246

Verblyf

Housing Icon

Kamp geriewe beskikbaar.
Sien asseblief hieronder vir meer inligting.

Verblyf

Program

Program Icon

Dagprogram

Ingangsfooi:

Volwassenes – R60
Senior Burgers – R30
Kinders tot Graad 7 – R30

0
YOUR CART
  • No products in the cart.