’n Ontspanne dag op die gholfbaan waar deelnemers en ondersteuners saam kuier. Goeie spel, lekker geselskap en ’n bietjie kompetisie maak dit ’n hoogtepunt vir gholfliefhebbers.
WhatsApp vir inskrywingsvorm en navrae:
Mike 083 654 0246
Verblyf
Kamp geriewe beskikbaar. Sien asseblief hieronder vir meer inligting.