30 Julie tot 1 Augustus 2026
Alle inskrywingsvorms moet ontvang word voor of op 17 Julie 2026 om 16:00.
Deur vir die perdeskou te registreer, stem die deelnemer in tot die volgende voorwaardes:
Deur deel te neem, gee deelnemers toestemming dat foto’s of video’s geneem mag word en vir promosiedoeleindes gebruik kan word.
Verklaring
Ek, die ondergetekende, verklaar hiermee dat die inligting in hierdie aansoek waar en korrek is. Ek stem in om die reëls en regulasies van die Lutzville Landbouskou na te kom. Ek bevestig ook dat ek hierdie voorwaardes gelees en verstaan het en daartoe instem.